Snowdove
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 920 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Snowdove is 'n bekoorlike huis in die pragtige hawedorp Mosselbaai, in 'n veilige woonlandgoed. Dit is net 'n hanetreetjie van die strand af, en stapafstand van verskeie winkels af.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het sy eie en suite-badkamer, terwyl die tweede en derde slaapkamer 'n badkamer deel. Die kombuis is volledig toegerus met mikrogolf, oond, stoof, yskas, ketel, broodrooster en eetgerei en breekware. Die sitarea is toegerus met 'n binnebraai, 'n TV, musiekstelsel en DStv. Daar is 'n sonnige solderarea op die eerste verdieping met 'n braai en skouspelagtige uitsigte oor die see.
Doendinge in die area sluit die Mosselbaai-seiljag-en-bootklub, Cape St Blaize-vuurtoring, Mosselbaai-gholfklub, Ochre Barn, The Old Joinery, die Oorlogsgedenkteken, Zorgfontein-wildplaas en Botlierskop Privaat Wildreservaat in. 'n Verskeidenheid adrenalien-inducerende aktiwiteite in Mosselbaai sluit haaihokduik, skeepswrakduik, kragbootvaart, township-toere, rekspring en valskermspring in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 186
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Snowdove het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang