Soekmekaar 202
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellendam Avenue, La Gare Phase 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R4 300 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Soekmekaar 202 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel sentraal geleë in Hartenbos. Hierdie gerieflik geleë woonstel is stapafstand vanaf Hartenbosstrand, die Seafront-winkel- en vermaakarea, asook nabygeleë dokters en apteke, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n ontspanne en gerieflike wegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met net 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en droër vir gaste se gerief. Dit strek na die sitkamer, gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die eenheid lei na 'n balkon met sitplek buite en 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Swellendam Avenue, La Gare Phase 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellendam Avenue, La Gare Phase 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang