Successfully reported
+88

Soeteweide North B&B

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Soeteweide Road, Fancourt Gardens, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Soeteweide North B&B is reg op die voorstoep van die wêreldbekende Fancourt Hotel and Country Club.

Verblyf word in 7 kamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, LED-TV met DStv, gratis WiFi en Netflix. Twee van die slaapkamers deel 'n badkamer en die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stoomkamer. Koffie- en teemaakgeriewe word in die gang voorsien.

Dit is die ideale oornagstop vir sakereisigers en vakasiegangers en die B&B het 'n gratis lughawe-pendeldiens. Die gastehuis bied braaigeriewe en veilige parkeerplek met geslote-kringtelevisie. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n aangewese rookarea beskikbaar.

Dit is in 'n stil en rustige omgewing geleë, maar is tog naby die sakekern.

Kom haal jou sleutels en verken Suid-Afrika se sesde oudste stad. George is 'n moet vir entoesiastiese gholfspelers en is bekend as die Wes-Kaap se gholf-hoofstad. Daar is ook pragtige swemstrande, bergfietsroetes, perdry-roetes, piekniekplekke en voetslaan-roetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Carol C
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was net reg. Die plek was gerieflik en lekker geslaap.
Apr 2025
Petro S
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n spesiaal. Aangename verblyf, heerlike ontbyt, het swembad geniet, ons het spesiale moeite met Kersdag waardeer en personeel se vriendelikhe...
Sien meer
Des 2024
Chrislynn D
5.0
Fantasies. Gasheer was baie vriendelik, het laat ingeboek, het gebel of ons veilig is en wanneer hulle ons kan verwag. Diens was puik.
Des 2024
Anton V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer gaan. Kamer skoon en netjies. Vriendelike personeel.
Jun 2024
Aladdin S
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal definitief weer en weer gaan. Ek het elke oomblik geniet, vriendelike personeel en die ontbyt was tops.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 28 Soeteweide Road, Fancourt Gardens, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soeteweide North B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Soeteweide Road, Fancourt Gardens, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqnnXhgOkQE3NY7kzPWmMVoakrh2MtKwYcEpONUeKRs10euOocx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 28 Soeteweide Road Fancourt Gardens 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.948487 22.40302
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang