Successfully reported

Soetfontein Guest Farm

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderlik! Snoesig! Soetfontein was wonderlik. Sal definitief aanbeveel. Chalet is pragtig ingerig. Was lekker warm en snoesig. Alles wat jy nodig het, is daar. Baie netjies met goeie kwaliteit beddegoed, handdoeke ens. Oor en oor die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekende diens, vriendelik en baie netjies en stylvol. Atmosfeer, diens en vriendelikheid is vir seker 'n groot pluspunt. Die plek gee vir jou rustigheid en kalmte en sal aanbeveel word vir selfs paartjies wat net rus en vrede wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Albertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetfontein Farm, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf029d0e8c477db4a9c4234eb53b8c95024afa1d3827b3aaf2caad291253a1a30ab7850b12bc44d19ac5f6c1b5903c5320f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Soetfontein Farm Postmasburg 8420 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.373478311302 23.035581391584
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang