SOH Simple Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37A Margaret Crescent, Forest Hills, Kloof, 3601, KwaZulu-Natal
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SOH Simple Accommodation is 'n knus houthut in die rustige woonbuurt Forest Hills, Kloof, en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf te midde van die Krantzkloof Natuurreservaat. Dis 'n ideale keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die kajuit het 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kajuit kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop het die kajuit gemaklike sitplek.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Vryloophoenders loop in die omgewing rond.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 37A Margaret Crescent, Forest Hills, Kloof, 3601, KwaZulu-Natal
- Gaste dink SOH Simple Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37A Margaret Crescent, Forest Hills, Kloof, 3601, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang