Successfully reported

Sojourn on Malcolm

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Joseph T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Alles was in plek. Die gasvrou was beskikbaar hetsy per telefoon of persoonlik. Ons het baie, baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attella V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Fantastiese diens! Baie oulike plekkie! "Home away from home.". Jissie wat 'n lekker plekkie! Fantastiese diens. Susan het uit haar pad gegaan om vir my en Ouma wat nie lekker kan loop nie, gemaklik te maak. Kort-kort ingekyk met ons om te hoor of ons ietsie nodig het, en of ons okay is. Die plekkie self was baie mooi ingerig met oulike "klein goedjies" soos warmwatersakke, gefilterde water om dit regtig soos "huis" te laat voel. Baie dankie. Ek kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sojourn on Malcolm
Dit is wonderlik om te hoor dat julle so lekker gebly het! Presies waarvoor ons mik! Dankie dat julle ook gawe en konsidererende gaste was, dit sal altyd lekker wees om julle weer te sien!

Willie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Vriendelike mense, en baie behulpsaam. Hulle het my professioneel hanteer. Ek het baie lekker gebly, ek is eintlik bederf gewees. Die plekkie is meer as die waarde vir geld, en ek sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sojourn on Malcolm
Baie dankie vir hierdie resensie, ons is altyd bly as gaste hulle verblyf geniet en 'n positiewe ervaring het!

Michelle Arnold B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Was fine, thanks. Parking is not practical; apart from that, it was fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sojourn on Malcolm
Hallo Arnold Thank you for taking the time to send us some feedback. We will consider options to address parking. As a possibility, different size vehicles could be considered for allocating parking. I am concerned about your low rating for neatness, as this is key to our offering. Please accept my apology if there was anything not adhering to our high standards of neatness and cleanliness. We appreciate your business and feedback. Best regards, Susan

Abri P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netjies, veilig en huislik. Susan is 'n briljante gasvrou wat werklik baie moeite doen. Ons dogter bly vir 'n langer tydperk in Sojourn on Malcolm en die veiligheid, netheid en huislikheid is punte wat uitstaan. Ons sal definitief self ook hier tuisgaan wanneer ons Pretoria toe moet kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sojourn on Malcolm
Baie dankie vir hierdie terugvoer! Dit is 'n plesier om vir Elri hier te huisves vir 'n rukkie. Met waardering!

Anita H
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Fantasties! Ek sal dit absoluut aanbeveel om Sojourn jou tuiste te maak vir 'n paar dae. Dit voel soos huis en Susan is 'n amazing gasvrou. Hier is waar al die 'klein' dingetjies tel. Baie dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sojourn on Malcolm
Sjoe! Baie dankie, Anita, vir sulke 'gawe woorde'. Ons waardeer dit baie. Dit was heerlik om jou hier as 'n gas te kon hê!

Liesel V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Aangenaam, vryheid en gemak. Dit was 'n lekker plekkie, skoon, naby aan meeste winkels en my werk. Sal beslis volgende keer weer soontoe gaan. Baie vriendelike diens gekry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sojourn on Malcolm
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Liesel. Bly dat Jan lekker gebly het! Ons sal julle ook graag weer hier akkommodeer.

Karin H
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Bekostigbaar en goed geleë. Vriendelik ontvang en die plek is netjies en skoon. Geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sojourn on Malcolm
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en dat jy so 'n maklike gas was om te huisves!

Susan P
Lang verblyf
5.0
Okt 2024

Gasvry met goeie diens. Netjies en gerieflik. Aangename gasvrou. Sal definitief weer by Sojourn on Malcolm bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sojourn on Malcolm
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om jou hier by ons Sojourn te huisves!

Eddie B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

As jy stilte soek, is Sojourn on Malcolm die regte plekkie. Sojourn on Malcolm is 'n baie aangename plek om in te bly. Baie sentraal geleë binne 2 km van Menlyn Mall af, binne 2 km van Time Square af en binne 2 km van Faerie Glen hospitaal af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sojourn on Malcolm
Dit is so goed om te hoor dat jy lekker gebly het! Baie dankie vir jou bevestiging dat ons lekker "sentraal gelee" is! Dit was maklik om jou te huisves, dankie vir jou konsiderasie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 395
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 395
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 395
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 310 Malcolm Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4a4fc99c04e1391f7bf8dc3738aa1ae1bb156eb9c4a47d6c0d191a5b1d3c240653eec947bcddefa66d07badeae050cf3d47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R395 per nag (plek vir 1) 24 5 1 5 310 Malcolm Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.79466 28.2896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang