Sol & Sombra Guesthouse
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Rissik Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sol & Sombra Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Komatipoort, 'n dorp by die samevloeiing van die Krokodil- en Komatiriviere in Mpumalanga.
Die gastehuis het 5 gastekamers wat individueel versier is. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste op 2 driekwartbeddens en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n slim-TV, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, 'n piekniek in die tuin geniet, of 'n paar restaurante en winkels in die area besoek.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 37 Rissik Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Sol & Sombra Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Rissik Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang