Successfully reported
+22

Sol-Den

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Disa Avenue, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sol-Den is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Upington. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorpie aan die oewer van die Oranjerivier.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kleuter in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n kleuterbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n TV, 'n etenstafel en 'n lessenaar. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n buitesitarea en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Joey H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker stil buurt. Ruim en skoon verblyf in 'n stil buurt.
Okt 2025
Benmari V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en netjies. Die woonstel is baie netjies en dit was lekker om veilige parkering te hê. Die kombuis is netjies en alles wat 'n mens nodig...
Sien meer
Aug 2025
Antoinette R
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies plekkie. Pragtige, skoon, mooi, gerieflike plek. Ons sien sommee gou weer!
Aug 2025
Theuns K
Saam met lewensmaat
5.0
Van die beste waar ons nog gebly het. Heerlike, veilige en baie ruim verblyf! Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons vrae te beantwoord. Ons sal b...
Sien meer
Aug 2025
Derrick M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het net oornag en als was perfek. Dis 'n baie oulike plek en ons sal beslis weer daar oornag!
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 11 Disa Avenue, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sol-Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Disa Avenue, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6181aa9a43f095462f6fbc74c9f9d3d943bc65c9ae88fe6504af9761188acfaea361507592f62346dec4fbe38231a299cc89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 11 Disa Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.435492778918 21.263823020901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang