Successfully reported
+15

Sol Montis Guest Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Riparia, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sol Montis Guest Cottage is in Groenvlei, Paarl en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die oopplan-kothuis is aan die voet van Paarlberg en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Daar is lieflike braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Dis sentraal geleë tussen die Paarl MediClinic, St Stephens Onkologiesentrum en Paarl Gimnasium.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marianca E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Baie rustig gewees. Naby aan winkels.
Jul 2025
Julie N
Gesin met tieners
5.0
Comfortable. Pleasant and comfortable, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Erika V
5.0
Perfek vir 'n paar dae se verblyf. 'n Ruim en baie gerieflike plek! Silver skoon en ek kon kos maak en die oop vertrek is heerlik ruim, met buite geri...
Sien meer
Jun 2025
Andries L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie verblyf ervaring. Sal weer en weer hier bly. Baie goed geleë plekkie. Skoon en goed toegerus.
Mei 2025
Moegsien D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful stay. Friendly host, very quiet area, walk away from Checkers. Only thing is that I had to bother the host very late at night ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 10 Riparia, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sol Montis Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Riparia, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b0c871d14f38c6eae89d750c0c3842ef373351f1d4bd87da208086a7d8f28184034df6757016da746f122ed279991b41931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 90 5 1 5 10 Riparia Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7098382 18.961227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang