Successfully reported
+21

Sola Gracia Log Cabin on Vaal

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 5 Des 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 43 Oorbietjies Street, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
  • Vanaf R900 R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sola Gracia Log Cabin on Vaal is 'n lieflike houthuisie wat selfsorgverblyf op die oewer van die Vaalrivier in Lindequesdrif AH, Noordwes bied. Dit is ideaal vir diegene wat van die stad wil wegbreek om te rus en vis te vang.

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en beskik oor 'n slaapkamer en 'n aparte badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, dakwaaier, en die badkamer het 'n stort en 'n aparte toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, sowel as 'n etenstafel en stoele wat sentraal geleë is. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea vir 2 kinders. WiFi is beskikbaar. Die verblyf is onafhanklik van die plaaslike netwerk en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die eiendom het ook 'n stoep wat 'n uitsig oor die rivier bied en 'n lieflike tuin. 'n Braai-area en swembad met oorgenoeg buitesitplek is op die rivieroewer buite die eenheid geleë. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth N
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant, peaceful, awesome. My husband and I had an awesome stay at Sola Gracia Log Cabin on Vaal. The cabin was well equipped. The ga...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Amanda V
Gesin met klein kinders
5.0
An absolute treat! Wow! We had an amazing time. The cabin is nice, cozy and clean - everything you need and more. The beds are very com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Stefan J
Gesin met klein kinders
5.0
Alles wat ons nodig gehad het. Dit was regtig ongelooflik om net in die stilte te kon wees en die mooi uitsig te kon geniet. Die kinders kon swem en v...
Sien meer
Sep 2025
Deon W
5.0
Rustigheid en ontspannend. Plek baie geniet. Alle benodighede is beskikbaar. Skoon en netjies. Baie rustig.
Aug 2025
Connie V
Saam met lewensmaat
5.0
We did not want to leave. Was so peaceful. It was an absolute pleasure to stay there, even if it was only one night. Will definitely go...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 43 Oorbietjies Street, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
  • Gaste dink Sola Gracia Log Cabin on Vaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R 900 R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 43 Oorbietjies Street, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bfcbb9d3970c49a6fd767ecadf6a7c61747fa9354ad7d494f4a7b51861a50625135a8f2d59308a64340d48ccb3976660710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R600 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 43 Oorbietjies Street Lindequesdrift 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.758005780928 27.572122983008
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang