Sole Sands Bliss
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Sole Sands, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 210 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Sole Sands Bliss is 'n selfsorgwoonstel met lugversorging en is in Richardsbaai geleë. Dit is 'n ideale rustige wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van strande, restaurante en winkelsentrums.
Dié eiendom bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers is elk ingerig met dubbelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die ander badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien, skottelgoedwasser asook eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank. Die sitarea is ingerig met 'n rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n patio met 2 etenstafels met 6 stoele elk en 'n vrystaande braai. Sole Sands Bliss spog met 'n pragtige uitsig oor die natuur. Gaste kan die nabygeleë geriewe geniet wat swem, visvang en fietsry insluit. Toegang tot gratis veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 23 Sole Sands, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sole Sands Bliss het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Sole Sands, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang