Successfully reported
+5

Soleil

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Faraday Road, Sunninghill, 2191, Gauteng
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soleil bied gemaklike selfsorgverblyf in die lowerryke voorstad Sunninghill, Johannesburg, met uitsig oor 'n rustige groen gordel. Dit is 'n gerieflike basis vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom is slegs 1 km van winkels en 'n Gautrain-bushalte geleë, met maklike toegang tot Sandton, Rivonia, Kyalami, Waterfall en Mall of Africa via Uber.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, ruim kasruimte en 'n klein eetkamertafel. Die ruim badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas, ketel en kookbenodigdhede, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis hoëspoed-WiFi, 'n plafonwaaier en 'n gasverwarmer is beskikbaar. Daar is 'n oordekte patio met uitsig oor die tuin.

Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar, en die eiendom het ook elektriese heinings en CCTV vir ekstra gemoedsrus. Gaste moet daarop let dat die eenheid op 'n eiendom met ander eenhede geleë is, en die gasheer woon op die perseel.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis

Ligging

  • 15 Faraday Road, Sunninghill, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Faraday Road, Sunninghill, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a4e90a9ba2690f1e57290d1343ba5c97f07f59d2490bb12006154797e8e2bd556b2e766d5c945b56925bab3231cf1a418fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 15 Faraday Road Sunninghill 2191 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.03704 28.07349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang