Successfully reported

Soleil

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annekie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Skoon, netjies en stylvol. Soleil is werklik die spreukwoordelike "home away from home". Die eenheid was skoon, netjies, veilig en stylvol ingerig met alles wat 'n mens benodig. Die eienaar was besonder behulpsaam en ons het die persoonlike aanslag waardeer. Ons sal beslis weer by Soleil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Soleil
Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet.

Monique K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

New favourite! Ons het baie lekker gebly. Die plek is so netjies en Emsie was so behulpsaam en aangenaam. Sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Soleil
Dankie; ons is baie bly julle het dit geniet, Monique! Julle is welkom om weer te kom kuier.

Schalk B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlike kuier by Soleil. Ons het ons kuier in Langebaan vreeslik geniet. Soleil het alles wat jy nodig het, baie goed toegerus, gasvrou is van die bestes ooit, ons kon nie vir beter gevra het nie. Pragtig skoon en perfek geleë. Ons sal definitief weer bespreek by Soleil. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Soleil
Ek is baie bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer - julle is altyd welkom.

Bernice O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Wonderlik gekuier. Baie lekker gebly, baie naby aan alles, Mykonos sowel as Laguna Mall.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Emsie
Soleil
Ons is bly julle het lekker gebly, dankie.

Robert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

N/A. Often stay in Langebaan and this accommodation is probably the best, but please simplify the operation of the gas heater.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Soleil
We’re glad you enjoyed the accommodation. We’ll look into simplifying the gas heater instructions. You are welcome to visit again.

Kay-Ann P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Lekker kuier met familie. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Skoon en netjiese verblyf. Heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Soleil
Dit was ‘n plesier om julle by Soleil te hê Kay-ann. Gaste het ons eenheid mooi netjies gelaat. Kom kuier gerus weer.

Elana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Sal weer gebruik maak van Soleil. Alles is net perfek. Hulpvaardig, vriendelik, netjies, perfek geleë. Is net heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Soleil
Dit was 'n plesier om julle by Soleil te hê, Elana. Kom gerus weer.

Jurie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker Lekker plek, veilig, skoon goed geleë niks om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Soleil
Dankie Jurie, kom gerus weer.

Brandon A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Stay was lovely. Flat near the mall and Club Mykonos. Safe and secure. Beautiful flat. Clean, safe and secure. There were boardgames for my kids to enjoy. Dstv and wifi. Flat walking distance from the mall. Club Mykonos 2 m drive away. 5 m drive from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Soleil
It was a pleasure hosting Brandon and his family. They left our unit very neat; communicated well and followed house rules. Welcome back any time.

Juliana R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Self check-in. Gerieflik. Bedagsame gasvrou. Baie oulike plekkie. Ons gesin het laat inge-check Donderdagaand. Maar het rustig ontspan en kon lekker bad en slaap. Beddens het goeie beddegoed op. Was nogal koud oor naweek. Baie gereën. Hoofslaapkamer het gelek met reën. Daar was nie matjies in badkamer nie. Het maar handdoek gebruik. Dankie vir koffie, wifi en sjokolades. Kinders het ook lekker ontspan by die TV. Ons het lekker gebraai. Baie gerieflik geleë naby Club Mykonos en om die draai van die mall. Gasvrou het gereeld weer loadshedding skedule en ook hospitaalligging deurgegee. Baie bedagsaam. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Soleil
Dit was ‘n plesier om julle by Soleil te hê, Juliana. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emsie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Mykonos Access Road, 28 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94080337785cd8514b136979707ae032218f374712471f6253572a1ed1ca9626596c12d0cecf4c689bf90d2fd34194bf6711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 6 Mykonos Access Road 28 Helios Place 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.049190460457 18.048479608182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang