Successfully reported
+34

Solo Gracia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Eagle Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Solo Gracia is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat op die gholfbaan in Stilbaai-Wes geleë is. Met sy rustige omgewing is dit ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle die omliggende geriewe en doendinge kan verken en geniet.

Dié dubbelverdiepinghuis kan tot 10 gaste akkommodeer in 4 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer en 'n gastetoilet. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot en suite-badkamers wat elk met 'n bad, stort, wasbak en toilet toegerus is. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. Hierdie slaapkamers het en suite-badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ontbyttoonbank met stoele, 'n etenstafel en 'n pizza-oond. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n kroegarea met 'n kroeg met stoeltjies, 'n yskassie, 'n etenstafel en 'n binnebraai geniet. Die eiendom spog ook met 'n pooltafel, 'n sprankelende swembad en 'n vuurput. 'n Omskakelaar en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Skulpiesbaai Natuurreservaat en die Antieke Visvalle wat ongeveer 2,7 km ver is.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 11 Eagle Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Eagle Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf407eba1df6f72dcbdad3156796a9266d9a6591556a9b2e5b7d2703d672a09b63e3e852f0000920e77a01006d3fa1d401a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10) 11 Eagle Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.386333157221 21.40997542209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang