Successfully reported
+46

Solo Gracia Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 James Scott Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Solo Gracia Gastehuis is 'n luukse gastehuis wat topgehalte-geriewe, verblyf en diens bied. Hier kan gaste die moderne, gerieflike en stylvolle verblyf met luukse geriewe, 'n pragtige swembad en 'n rustige omgewing in 'n veilige area geniet.

Verblyf word in 11 luukse kamers, elk met sy eie atmosfeer en karakter gebied. Die kamers bied slaapplek aan 2, 3 en 5 gaste onderskeidelik, en beskik oor hul eie ruim en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en 'n stort. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die gastehuis het 'n moderne kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n lieflike eetarea waar gaste etes kan geniet. Gaste kan ook die knus sitareas geniet wat na die sprankelende gemeenskaplike swembad lei.

Gaste het toegang tot gratis parkeerplek op die perseel en gratis WiFi regdeur die eiendom.

Die bekoorlike eiendom is in Brandwag, Bloemfontein geleë en is ideaal vir gaste wat vir familie- en sportbyeenkomste en troues reis, asook vir sake- en ontspanningsreisigers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jeremy V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike blyplek, goed geleë, vriendelike personeel en baie lekker ontbyt. Baie lekker blyplek.
Aug 2025
Twanette S
Gesin met tieners
5.0
Die verblyf was puik. Solo Gracia was meer as wat ons verwag het. Ons verblyf was puik gewees.
Mei 2025
Eloise T
Saam met vriende
5.0
Netjies en gerieflik. Baie ruim, netjiese en goed toegeruste verblyf. Sal vir seker weer daar bly.
Mrt 2025
George D
Gesin met tieners
5.0
Verblyf was presies wat ons nodig gehad het vir 5 mense, netjies en skoon en baie. Verblyf was presies wat ons nodig gehad het vir 5 mense, netjies en...
Sien meer
Jan 2025
Ronell A
Gesin met tieners
4.6
Perfekte ligging, rustige verblyf. Heerlik oorgebly, dankie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 9 James Scott Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Solo Gracia Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 James Scott Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41fc16fd7edf0349fe810dbc00240eea91ce4a8bf09ad1a414d0035640f3025d695f4c5a40d330b86ab77d151362df5b3dce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 9 James Scott Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10195683843 26.20321789266
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang