Successfully reported
+46

Soloko Wildplaas

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5.8 km from the R62, Soloko Wildplaas, 20 km from Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soloko Wildplaas bied gemaklike, bekostigbare en kwaliteit verblyf op 'n wildplaas in die skaduwee van die Zuuranysberge, ongeveer 20 km vanaf Kareedouw in die Baviaanskloof-streek.

Selfsorgverblyf word aangebied in 8 klipchalets, 6 houtchalets en 'n hoofhuis wat 17 gaste kan akkommodeer. Die klipchalets bied elk slaapplek vir tussen 3 en 5 gaste. Drie houtchalets bied elk slaapplek vir 2 gaste, een bied slaapplek vir 4 gaste en een bied slaapplek vir 3 gaste. Elke chalet het 'n kombuisarea, braai-area en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ons het ook 3 gangkamers, elk met slaapplek vir 2 gaste, met hul eie badkamer en kombuisarea. Die "Raas & Rus"-woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en is toegerus met 'n kombuis en 'n badkamer met 'n bad en stort, sowel as 'n sitarea.

Gaste in die klipchalets gebruik 'n gemeenskaplike kombuis en boma, terwyl die houtchalets en gastekamers elk 'n klein kombuisie het wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, mini-yskas, eetgerei en breekware. Die hoofhuis, wat 17 gaste akkommodeer, het 'n leefarea met 'n sitkamer, 'n TV en 'n volledig toegeruste kombuis. Hierdie eenheid beskik ook oor 'n oordekte stoep met privaat braaigeriewe.

Die lodge het 'n swembadarea met gemeenskaplike braaigeriewe, buitesitplek en 'n klimraam vir kinders. Die plaas is die tuiste van 'n verskeidenheid wildlewe, insluitend kampponies, impalas, sebras, njalas, rooihartebeeste, blesbokke, blouwildebeeste en vlakvarke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Erika S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik wegbreek. Padaanwysings was duidelik, gasheer maklik bereikbaar en baie behulpsaam. Verblyf bied alles wat nodig is in 'n goed versorgde houthuis...
Sien meer
Aug 2025
Erica S
Gesin met klein kinders
5.0
Vrek lekker. Ons was warm verwelkom deur Charne en sy die aanwysings en reels mooi verduidelik. Die ontbyt was regtig baie lekker en diens uitstekend....
Sien meer
Jul 2025
Calamaine D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Dit was baie lekker, sal weer wil gaan. Die rustige atmosfeer is baie ontspannend.
Jun 2025
Cathy V
Saam met lewensmaat
5.0
Kalm, rustig en vredevol. Ons was aangenaam verras. Ons was baie vriendelik ontvang deur Alec en Charme. Hulle was baie behulpsaam in alle opsigte en ...
Sien meer
Jun 2025
Hans U
5.0
Bitter lekker plek en baie netjies. Ons het 'n wonderlike aand gehad.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Graeme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5.8 km from the R62, Soloko Wildplaas, 20 km from Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Soloko Wildplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5.8 km from the R62, Soloko Wildplaas, 20 km from Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0a93db3c893606633dd2c6356342e48a36cc41c43d1424c4f79b6e50d7339e9d7e16bde174ca9df32f36a5f179bae6f95a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 5.8 km from the R62 Soloko Wildplaas 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.928882399326 24.399089414246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang