Successfully reported
+14

Somabula Natuurreservaat Ballentine Ossewa

Tentekamp
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off R515, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Somabula Natuurreservaat Ballentine Ossewa is geleë op 'n wildplaas tussen Rayton en Cullinan, minder as 'n uur se ry vanaf Pretoria en Johannesburg. Dit bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n unieke, rustige toevlugsoord.

Die slaaparea is in 'n pragtige ossewa en is gemeubileer met 'n dubbelbed opgemaak met linne. 'n Ekstra kombers word voorsien. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en badhanddoeke word voorsien.

Die aangrensende kombuisarea sluit 'n yskas-vrieskas in, sowel as breekware en eetgerei, 'n gasstoof, 'n ketel en opwasgeriewe. Die braai-area is naby die kombuis geleë. Die afstand tussen eenhede op die perseel bied gaste 'n redelike mate van privaatheid. Eskom-krag en selfoonlaaipunte is nie beskikbaar nie.

Hier sal gaste 'n wye verskeidenheid wildlewe teëkom, insluitend kameelperde, elande, blouwildebeeste, njalas, sebras, rooihartebeeste, blesbokke en meer, wat almal vrylik in die gebied rondloop. Tydens hul bosveld-styl wegbreek sal gaste begroet word deur voëlgesang en die vroeë geroep van jakkalse soos die skemer insak.

Stap-, 4x4- en bergfietsroetes is beskikbaar. Gaste is welkom om verkykers, stapskoene, fietse, kameras, voëlgidse, braaitoerusting en vuuraanstekers saam te bring. Dis werklik 'n wegbreek waar jy kan ontspan, kontak maak, kwaliteit tyd saam deurbring en die natuur geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Off R515, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Somabula Natuurreservaat Ballentine Ossewa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off R515, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA808cefea46fa378775e3ad87884ce0ee047a5cbe0809155d5e99f0b03c5bad1797ab989331f908aac1c634875efbef165445?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off R515 Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.706847 28.514174
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang