Somer Place B&B
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 14 Freesia Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Somer Place B&B bied B&B-verblyf en is in Somerset-Wes geleë. Dié gaste huis is sowat 10 tot 15 minute se ry vanaf Somerset Mall, Cheetah Outreach, Strand Gholfklub en die strand.
Somer Place B&B beskik oor 6 slaapkamers wat individueel versier is. Die slaapkamers het koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word of 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daar is ook gratis WiFi, 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar in elke kamer.
Ontbyt word in die eetkamer bedien. Die gastehuis het 'n gesellige sitkamer, braai-area wat gehuur kan word, 'n swembad en veilige parkeerplek vir motors. Die gashere kan ook huurmotors, fietse en omgewings- en townshipstoere reël of 'n bespreking maak by 'n plaaslike restaurant.
Somer Place B&B is ideaal geleë, slegs 30 minute vanaf die Kaapse Wynlande en Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elfie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 14 Freesia Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Somer Place B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 14 Freesia Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang