Somerschoon Tulip Retreat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Somerschoon Tulip Retreat, geleë binne die Knysna River Club-oord, bied 'n gemaklike verblyf vir 'n klein gesin of 'n paar vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Hierdie lugtige chalet bied slaapplek vir 4 gaste en is verdeel in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Dubbelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-uitleg beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende sitkamer beskik oor 'n gemaklike sitarea en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n houtdek met buitemeubels en 'n braai wat dit 'n uitnodigende plek maak om maaltye te geniet of te ontspan. Gaste kan ook gebruik maak van die oord se gedeelde geriewe, wat 'n verhitte swembad, Jacuzzi, swembadstoele, 'n kleuterspeelarea, putt-putt-baan en 'n speletjieskamer met tafeltennis en 'n pooltafel insluit. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang