Somerset Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 10
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3 Somerset Street Westhill, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R1 845 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Somerset Lodge bied selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Makhanda (Grahamstad), bekend vir sy pragtige platteland, feeste, universiteit en topgehalte-skole.
Verblyf word gebied in 5 elegant versierde eenhede. Elke eenheid is toegerus met lugversorging, platskerm-TV met DStv-kanale, WiFi-verbinding en rolblindings. Die kombuis sluit 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, en watersuiweringstelsels asook 'n ontbythoekie in. Al die slaapkamers het geheue-skuimbeddens, elektriese komberse en dons-duvets. Alle badkamers is ruim, modern en goed deurlug met graniet wasbakke en kaste, en storte. Veilige parkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig per eenheid in Somerset Lodge-parkeerplek.  Reënwatertenks beskikbaar vir noodwatertoevoer.
Makhanda (Grahamstad) is bekend vir sy voëltoevlugsoord. Die Thomas Baines-natuurreservaat, wat net buite die dorp lê, en die Groot Visrivier-reservaat, sowat 35 km ver, bied albei 'n wye verskeidenheid voëllewe. Die Oldenburgia-staproete, Makhanda (Grahamstad) se eie staproete, is 'n 2-dag-sirkelroete wat in die stad begin en eindig, en daar is nog 2 korter staproetes in die dorp - die Dassie Krantz en Gowie Kloof.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 3 Somerset Street Westhill, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Somerset Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 10
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3 Somerset Street Westhill, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang