Somerset Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Nojoli Street, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Somerset Lodge is in die bekoorlike en historiese dorpie Somerset-Oos (KwaNojoli) geleë. Die gastelodge is in 'n aantreklike groen tuin met 'n swembad geleë en bied 'n gerieflike oornagplek of 'n oornagplek om die dorp en sy omgewing te verken.
Gerieflike verblyf word gebied in 6 gastekamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, gasvryheidskinkbord, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Twee van die kamers is gesinskamers met dubbelbeddens en 2 ekstra enkelbeddens. Een van die kamers beskik oor lugversorging.
Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Die ligging bied toegang tot geriewe en doendinge soos restaurante, 'n gholfbaan, staproetes en forelhengel. Veilige parkeerplek is beskikbaar en elke gas sal 'n stel sleutels vir die afstandbeheerde hek kry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Suzanne
Henriette ...
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 109 Nojoli Street, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
- Gaste dink Somerset Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Nojoli Street, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang