Somerset Sights B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dennegeur Estate, 1 Buchu Close, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 916 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Somerset Sights B&B is 'n smaakvol versierde gastehuis wat in Somerset-Wes geleë is. Dié instansie is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die area.
Verblyf by Somerset Sights B&B beskik oor 3 gaste-suites en 1 woonstel. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Verder bevat elke kamer gratis WiFi-internettoegang, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis vir waardevolle items, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
Elke kamer het ook 'n privaat terras met tuinmeubels, sonstoele met kussings en stoele. Ontbyt word in die eetkamer of op die stoep bedien. Die gastehuis beskik ook oor 'n verhitte soutwater-swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.
Somerset Sights B&B is 15 tot 20 minute se ry vanaf Somerset Mall, Strand Gholfklub en die strand, Cheetah Outreach, wynwarm, om maar 'n paar besienswaardighede in die area te noem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Dennegeur Estate, 1 Buchu Close, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Somerset Sights B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dennegeur Estate, 1 Buchu Close, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang