Somerset Stables
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 'n wittebrood en het privaat toegang tot die tuin. Daar is 'n koningingrootte-bed en die kamer het 'n vrystaande Victoriaanse bad met 'n handstort, asook 'n aparte toilet. Gehalte-linne en -handdoeke word voorsien. Die kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. 
Neem asb. kennis dat rook verbode is in die kamers. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer is geskik vir 2 met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehalte-linne en -handdoeke word voorsien. Die kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. 
Neem asb. kennis dat rook verbode is in die kamers. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer lei na 'n privaat dek en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehalte-linne en -handdoeke word voorsien. Die kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. 
Neem asb. kennis dat rook verbode is in die kamers. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie ruim kamer is geskik vir 2 en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehalte-linne en -handdoeke word voorsien. Die kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. 
Neem asb. kennis dat rook verbode is in die kamers. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 39 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6210, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang