Somerset View Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Lobelia Street., Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Somerset View Guest House bied rolstoelvriendelike verblyf en is in die fantastiese Heldervue woonbuurt in Somerset-Wes. Hierdie gastehuis is ideaal geleë slegs 5 tot 10 km vanaf verskeie besienswaardighede in die Helderberg-streek.
Verblyf by Somerset View Guest House is beskikbaar in 5 individueel versierde kamers. Hierdie kamers het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, handrelings en 'n verlaagde wasbak. Verder het elke kamer gratis WiFi, 'n eerlikheidskroeg, 'n slim-TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt kan gereël word en word in die eetkamer of op die dek bedien. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike sitkamer, swembad, veilige parkeerplek en 'n privaat pendel- en toerdiens.
Die eiendom is ideaal geleë 3 km vanaf Somerset Mall, Somerset West Country Club, en 5 km vanaf die Strand Gholfklub en die strand, sowel as 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Emsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 32 Lobelia Street., Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Gaste dink Somerset View Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Lobelia Street., Somerset West, 7129, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang