Somerset View Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Lobelia Street., Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Somerset View Guest House bied rolstoelvriendelike verblyf en is in die pragtige Heldervue-voorstad Somerset-Wes geleë. Die gastehuis is ideaal geleë 5 tot 10 km vanaf verskeie besienswaardighede in die Helderberg-streek.
Verblyf by Somerset View Guest House beskik oor 5 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, gryprelings en 'n verlaagde wasbak. Daarbenewens het elke kamer gratis WiFi, 'n eerlikheidskroegyskas, 'n slim-TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt kan gereël word en word in die eetkamer of op die dek bedien. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n swembad, veilige parkeerplek, en 'n privaat pendel- en toerdienste.
Die eiendom is ideaal geleë binne 3 km vanaf Somerset Mall, Somerset Wes Buiteklub, en 5 km vanaf Strand Gholfklub en die strand, asook 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Emsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 32 Lobelia Street., Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Gaste dink Somerset View Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Lobelia Street., Somerset West, 7129, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang