Successfully reported

Somerslus Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Charlotte B
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Stylvol, skoon, sentraal en puik diens. Ek het heerlik gebly, en terwyl die gastehuiseienares in die buiteland was tydens my verblyf, het Anna en haar seun, Jakobus, na al my behoeftes omgesien. Dit is veilig en sentraal geleë in Irene en naby winkels en snelweë. Ek kan die gastehuis gerus aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie baie netjies en skoon. Voel soos 'n 10 ster hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ongelooflik. Baie lekker geslaap. Plek baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Netjies en skoon met al die geriewe vir een of twee nagte se verblyf. Die verblyf is heeltemal op standaard. Goeie matras en beddegoed. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is baie goed geleë, naby aan 'n sentrum wat goeie geriewe winkels het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandi J
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

As a guest house owner myself, I would recommend staying at Somerlus. I did not opt for breakfast due to early golfing tee times but loved my three-night stay at Somerlus. Mona and her housekeeper were delightful and my room was clean and very comfortable. The secure, private patio off my suite where I could privately enjoy a glass of wine and a ciggie in the evenings was the cherry on the top.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nica G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

It was very comfortable, secure and private. It was very comfortable and we felt very secure in nice surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stompie K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2025

Absolutely fabulous. Safe, secure and private. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rentia V
1 nag
4.6
Mrt 2025

Netjies, gerieflik en veilige plek. Rustige omgewing naby my bestemming en was moontlik vir 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolande H
1 nag Saam met vriende
4.4
Nov 2024

Baie mooi. Ons het lekker gebly by Somerslus. Die kamers is baie mooi en die beddens baie gerieflik. Die mense is ook baie vriendelik. Enigste kritiek is dat ontbyt nie meer bedien word nie. Sonder ontbyt is die prys vir die kamers heelwat hoër as soortgelyke gastehuise in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Baie netjies in stil area. Sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

mona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 Iris Lane, Irene, Pretoria, 0062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6KG7plXM5Fwvt2sup3BLTvcvmNmrcrjQ97HUnbW8eSRZ0OFmuF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 12 Iris Lane Irene 0062 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.86474 28.21963
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang