Successfully reported
+34

SomethingElz @ Grace

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 693 Wekker Road, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SomethingElz @ Grace bied gemaklike gasteverblyf en is in Moreleta Park geleë. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en ontspannings- of gholfgroepe wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.

Die gastehuis beskik oor 4 individueel versierde slaapkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Elke kamer is met 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en het gratis WiFi, 'n TV met DStv-kanale en Netflix, asook ander geriewe vir gemak.

Die gastehuis het veilige parkeerplek. Die eiendom is oorkant die Kimiad-gholfbaan en naby Wingate Park Buiteklub, die Universiteit van Pretoria, die Uniegebou, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Woodlands Mall, Menlyn Main en Menlyn Mall.

Beskikbare aktiwiteite in die omgewing sluit in voëlkyk, wildkyk en fietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anneli S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Plek soos jou eie huis tussen jou eie familie! Rus vir jou siel. Na 'n vriendelike ontvangs is ons begelei na ons wooneenheid en wat 'n groot verra...
Sien meer
Okt 2025
Mardelyne E
Saam met lewensmaat
5.0
Was skoon, gasvrou is vriendelik. Alles wat mens nodig het, is daar. Vreeslik lekker gebly.
Sep 2025
Sj D
5.0
Klein, intieme kamers maar meer as genoeg. Het baie lekker geslaap. Goeie gasvrou, vriendelik met ongelooflike Christelike waardes. Kamer was netjies ...
Sien meer
Aug 2025
Carina P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer gebruik maak van die gastehuis. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer en badkamer was netjies en skoon. Ons kon rustig sla...
Sien meer
Jun 2025
Deon B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld en moeite werd. Baie lekker gebly. Netjies skoon kamer. Vriendelike gasvrou en ontvangsdame.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elzabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 693 Wekker Road, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Gaste dink SomethingElz @ Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 693 Wekker Road, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7b1183e00be0faba289740f14c25afe96c76017fc14d1923a3304ca8df6befc0e5c6be74430627d0bf631c315385c4dfb59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 693 Wekker Road Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.819462773065 28.294653081532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang