Successfully reported

Somkhanda Big 5 Tourism

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carin B
1 nag
5.0
Des 2022

Aangename verrassing, bekostigbaar, skoon, netjies en asemrowende omgewing. Ons het Somkhanda gebruik as oornagfasiliteit op pad na Mosambiek. Die enigste fout wat ons gemaak het was om nie ten minste 'n dag of twee daar te spandeer nie. Die fasiliteit is ongelooflik mooi, die slaapeenhede baie groot en ruim, swembaddens en braaiplekke tot jou beskikking en 'n groot kombuis wat jy ook kan gebruik. Die personeel is vriendelik en die bestuur het uit hulle pad gegaan om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak. Sal baie graag wil teruggaan daarheen. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Somkhanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R69, Somkhanda Game Reserve, Pongola, 3965, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94d8c8527460d7318798f714e8ee6f1cba8c935609a79b0de60d84eacb6ce1ce66532d865b426eef415a7febc6a0dd79b379?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off the R69 Somkhanda Game Reserve 3965 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.59213898619 31.845188044767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang