Sommerso
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Jun 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Odorata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 485R1 263 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sommerso is in Danabaai, Mosselbaai, geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die dupleks bestaan uit 3 slaapkamers met see-uitsigte en bied slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien en tuimeldroër, ideaal vir langer verblyf.
Die oopplan-sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Daar is lieflike ingeboude braaigeriewe op die patio, sowel as 'n Weber-braai in die agtertuin. Die ruim tuin het ook 'n wasgoedlyn.
Gaste het veilige parkering in 'n dubbelmotorhuis op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chrisna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 25 Odorata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Sommerso het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Odorata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang