Son Heuwel B&B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonate Straat, Son Heuwel, Mbombela Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Son Heuwel is 'n privaat kothuis op die eienaar se eiendom. Dit is geleë in Nelspruit, die poort na die Krugerwildtuin, die tuiste van olifante, sebras, renosters en ander wildlewe.
Die kothuis met lugversorging het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien.
Die kothuis beskik ook oor 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n aangewese werkstasie.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elzani Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Sonate Straat, Son Heuwel, Mbombela Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Son Heuwel B&B het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonate Straat, Son Heuwel, Mbombela Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang