Successfully reported

Sonador Bush House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rudi R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie lekker, het ook 'n verlowing gehad, mooiste uitkyk oor die bos. Beste plek, netjies, skoon en veilig. Baie Kudu's, vlakvarke en blou wildebeeste het vir ons kom kuier terwyl ons in die warm son bietjie afkoel in die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Baie dankie Rudi vir julle kuier by Sonador Bos huis. Bly julle het dit geniet en dankie vir julle terugvoer. Dis wonderlik om te sien julle gee ons 5 uit 5 vir die huis, die netheid, diens, en ligging, ens. Asook dat julle die rus en wegbreek baie geniet het. Sien uit om julle weer te sien.

Ig V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Droom boshuis. Hierdie is die boshuis waaroor jy nog altyd gedroom het, maar kom kyk liewer self!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Wonderlik! Die droom oor die kuiers in die bos.

Fortunate M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Exquisite. It was amazing, a great place at a reasonable price, and worth sharing special moments. We will definitely call again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Thank you for your visit, Fortunate. I'm glad you had an amazing time. See you soon. Sonador Bush House

Daniele M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Exceptional. We had a great time! The house has everything you may need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie baie lekker. Ongelooflik baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Bly julle het dit so baie geniet. Sien jul gou weer. Groete, Sonador Bos Huis.

Linda V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

We all enjoyed the stay at Marloth Park, especially the peace and solitude. The house is spacious and very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Thank you, Linda, for the feedback. We're glad to see the positive reviews and ratings. We look forward to seeing you soon.

Hennie V
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Baie lekker vakansiehuis, weg van die huis. Die verblyf by Sonador Bush House was baie lekker, die huis voldoen aan alles om 'n heerlike ontspannende wegbreek van die huis af te hê. Die ligversorging het gehelp om koel te bly op bitter warm dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Wonderlik om te hoor die bos huis se gaste kon ontspan en dit als geniet. Sien julle gou weer.

Albert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Soos ek gese het, baie lekker. Dit is 'n baie lekker plek. Die beddens is baie hard en die bokke loop deur die karre, hulle beskadig die voertuie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jaco
Sonador Bush House
Baie dankie, Albert, vir julle kuier. Ons waardeer die terugvoer en sal dit in ag neem vorentoe. Bly jul het lekker gekuier en die huis geniet.

Annalize J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Perfekte ligging, lekker huis met baie diere wat kom kuier het. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by hulle boek. Perfekte ligging, baie diere wat kom kuier en 'n lekker huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Bly julle het 'n goeie tyd gehad en lekker gebly. Dit is wonderlik dat julle soveel diere kon sien en die bos huis kon geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Marius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was 'n great plek gewees en so mooi. Die huis het alles en meer en daar was geen probleme nie. Dit is rêrig 'n great plek vir familie en vriende. Ons gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Wonderlik om te hoor. Baie dankie vir julle kuier en bly julle het dit geniet by Sonador Bos Huis. Dankie dat julle ons besoek het en ook die bos huis netjies gelaat het. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1503 Luislang Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8c4756f16bb7abb7245e6ab74efc9a08eaf078a9ec4a4b1de51f27684da38be5a0efd4ddb7aa485e92dc2904daa0b762b8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 1503 Luislang Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.34958 31.76475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang