Successfully reported

Sonsandsee

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marlene S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Kan nie wag om terug te gaan nie . Ons het heerlik gebly! Huis is sentraal, het alles wat ons nodig het, is veilig en die jacuzzi was deur almal geniet Heerlike kuierstoep en erg baie veilig vir diere wat saam reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sonsandsee
Dankie Marlene, altyd welkom. Groete, Amanda

Anso B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie lekker! Goeie ligging. Die huis is baie goed toegerus en die dekor en meubels is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

As jy wil rus, gaan na Sonandsee. Daar is genoeg ruimte vir ouderdomme 7 tot 81 sonder om in mekaar se pad te wees. Ontspannende omgewing met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sonsandsee
Beste Paul en gesin, Ek is bly julle het dit geniet. Sien hopelik weer. Groete, Amanda

Angel H
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Excellent. I would go back anytime, so good was Sonsandsee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Sonsandsee
Thank you, Angelique. You were great guests and left the property neat.

Norton M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Alles was awesome. Top klas plek. Sal enige tyd weer gaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sonsandsee
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek's bly jul het dit geniet. Groete

Tania S
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Gerieflike vakansie akkommodasie. Die huis het 'n lekker kuier atmosfeer met alle geriewe wat jy benodig. Lekker sentraal geleë naby winkels, restaurante en die see. Kan die verblyf aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Sonsandsee
Beste Tania Ek is bly julle het dit geniet. Groete Amanda

Karla P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Gerieflike huis, fantastiese diens, veilig. Fantastiese diens! Gerieflike huis vir 'n groep. Huis is perfek om lekker saam te kuier om die tafel en kos te maak. Oorgenoeg spasie! Ons het baie lekker gekuier by Sonandsee en sal beslis weer daar bespreek. Baie dankie vir 'n lekker naweek, Amanda!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sonsandsee
Dankie Karla, julle was fantastiese gaste. Ek is bly alles was in orde. Sien uit om julle weer te verwelkom. Groete

Jurina H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Baie gerieflik en netjies. Alles is netso soos dit op die internet verskyn. Baie lekker en gerieflik , sal dit baie beslis vir gesinne aanbeveel vir 'n lekker wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sonsandsee
Hi J, baie dankie vir die uitstekende resensie. Julle het so mooi na ons eiendom gekyk. Jul is enige tyd weer welkom. Groete Amanda

Elizna S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Gerieflik en baie netjies. Lekker huis met alles wat nodig is. Heerlike groot tuin vir kinders. Lekker sentraal geleë. Ons het ons naweek terdeë geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sonsandsee
Hi eks bly om te hoor. Dankie dat jul moeite gedoen het om n resensie te skryf, hoop ons sien jul weer binnekort

Ivan S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderlike tyd gehad saam met ons kinders. Ek sal Sonandsee hoogs aanbeveel. Die huis is goed ingerig en baie gerieflik. Dit voel soos jou huis, net by die see. Loopafstand na Onrus-strand. Kafee net oorkant die pad. Pizza-eetplek en heerlike plekkie waar jy kan gaan ontbyt geniet onder die bome. Ek sal weer enigetyd daar huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sonsandsee
Ek is bly dat jul die 2 weke in Onrusrivier geniet het. Ons verwelkom jul enige tyd weer. Julle was fantastiese gaste. Tot weersiens.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Chiappini Street, Onrus River, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c5a8493ceab6a4be8d50d208ac45fb6bbb260d1568f027f505e26b63aeeed2768ea7adcb701c453e0f25967113a40d6c65f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 17 5 1 5 3 Chiappini Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.412411390602 19.174522478845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang