Successfully reported
+38

Sondela Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Durban Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sondela Guest House bied warm en vriendelike verblyf en is in Aliwal-Noord geleë, op pad na die Tiffindell-ski-oord en die Ooskus. Dit is naby 'n warm swaelspa en net 2 km vanaf die Oranjerivier.

Tien kamers word aangebied, waarvan kamers 2 en 3 gekombineer kan word en die gesinskothuis vorm. Al die kamers is toegerus met 'n TV wat 'n verskeidenheid DStv-kanale het en daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar. Sondela het 'n skilderagtige tuin en swembadarea waar gaste die braaigeriewe kan geniet. Ons bied veilige parkeerplek binne ons perseel.

Sondela is naby besienswaardighede in Aliwal-Noord geleë soos museums, geskiedkundige plekke, natuurreservate, 'n pragtige gholfbaan asook San Rock Artwork.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Rean & Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 63 Durban Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sondela Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Durban Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkZDg1ZDJjLTQzYjctNDMyNC04ZjQ0LTY2OWZkMTM1OTAzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 63 Durban Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.693753550007 26.71226978302
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang