Successfully reported

Sondela Nature Reserve and Spa - Tambuki 4x4 Camp

Kampeer/karavaan
Staanplek 1
Vanaf
Vanaf R 350
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Maksimum van 4 gaste word per staanplek toegelaat. Gaste kan hul tente opslaan en die ongerepte natuur geniet. Daar is nie elektrisiteit nie. Kampeerders het toegang tot gedeelde opelug-ablusiegeriewe met storte en spoeltoilette. Warm water word deur 'n donkie opgewek. Daar is ook 'n sentrale grasdakboma en vuurput waar gaste kan ontspan.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

'n Ekstra eenmalige bewaringsfooi van R95.00 sal per staanplek gehef word. Die kamp is slegs toeganklik met 4x4-voertuie. Daar is geen elektrisiteit beskikbaar nie. 'n Maksimum van 4 kampeerders word per staanplek toegelaat. Let asseblief daarop dat kinders vanaf 2 jaar en ouer deel vorm van die aantal persone per staanplek. Geen ekstra voertuie word toegelaat nie. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. Die eiendom het 'n bewaringsfooi van R290.00 per voertuig.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Staanplek 2

Staanplek 3

Staanplek 4

Staanplek 5

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Tweefontein 462, KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA480fd64793b33b61ccb3784e1490709f54ff0145d564a9e5eaefc206063e0978e7f4989935407968982351900a7c5e1039df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.910999285019 28.388481113739
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang