Successfully reported

Songold @ Oak Lane Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Unico J
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie uitstekend gewees. Ek het lekker gebly, die omgewing is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantastic. Fantastic, will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jess B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Amazing, great for the soul. I would highly recommend Oaklane Cottages to anyone. It's a lovely romantic setup. I had an awesome stay with my partner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem En Trisha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Lekker gerus in pragtige omgewing in 'n regte plaashuisie. Nostalgies. Ons gasvrou was dierbaar en het ons opgradeer na 'n enkelstaande huisie wat goed en gemaklik ingerig is. Die omgewing se bloekombome was aan't verkleur en mooi. Die kaggel binne was 'n wenner en die paddasang saans die mooiste. As jy soek na 'n ervaring in 'n regte plaashuisie met alles wat saam 'n plaas kom, dan is dit die plekkie vir jou. As jy bereid is om saam met diertjies en dinge van 'n plaas te leef, is dit heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anna-Marie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Putkos vir die siel. Elke is vriendelik en behulpsaam, ons is vriendelik verwelkom. Die plekkie het alles wat jy nodig het vir selfsorg akkommodasie. Daar is genoeg bome vir skadu in die warm dae. Gevoel van veiligheid. Ons sal beslis weer gaan kuier. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patricia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Tevrede. Heeltemal tevrede, slaapgeriewe gemaklik. Baie dankie, rustig, sal weer geriewe gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Lovely setting. Lovely place in a lovely setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Suzette O
Kort verblyf
3.6
Jun 2025

Lekker rustig. Lekker rustig, bad klein en stort ongelukkig buite.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andries B
Kort verblyf
3.6
Mei 2025

Dit was salig vir die siel. Die ligging is fantasties, maar die behuising is nie na wense nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Elke Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Valley Road, Farm Kromme River, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA098270d04ebc60aa90e682a8ef61bf3994c3329bb0c3646ac9bd4bab018f7bf56a3457947ce11ce754fe71252f13c0c58c01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Off Valley Road Farm Kromme River 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.213734 19.080187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang