Sonneblom
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea Road, Groendraai Farm, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sonneblom is 'n moderne en gemaklike selfsorg-eenheid in Klapmuts, met uitsig oor 'n ruim tuin en dam. Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea bied 'n rusbank en 'n eetkamertafel vir 2.
Gaste het toegang tot 'n privaat patio met sitplek en 'n braai-area, sowel as 'n buitestort en die opsie om in die dam te swem. Die eiendom is die tuiste van 2 vriendelike Labradors en lok 'n verskeidenheid voëllewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Riki Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 100
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Protea Road, Groendraai Farm, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea Road, Groendraai Farm, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang