Successfully reported

SonnenMeer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly en gekuier. Ons sal vir seker weer daar gaan bly! 'n Asemrowende uitsig oor die strand en see vanuit omtrent elke vertrek. Ruim en netjiese vertrekke. Erik se gasvryheid en vriendelikheid was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margot D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Luuks, ontspanne, heerlik. Ons gashere was eenvoudig fantasties. Ons het heerlik gebly. Die klein (maar belangrike) luukses soos Dove seep wat voorsien word en 'n Nespresso masjien maak hierdie woonstel superieur. Ons het ook baie van die ligging gehou - nader aan die strand kan jy nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie rustig. Fantastiese verblyf. Alles wat jy nodig het. Eienaars wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwinn M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantastic. Fantastic views. All you need and extremely friendly hosts. A must!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
SonnenMeer
Hi Bronwin. It was our pleasure to host wonderful guests like you! So glad you enjoyed the time despite the weather that has its ups and downs. Our honour to share our beautiful village and the spectacular view over the beach and ocean with special guests like you!

Roger E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Although the weather did not play with us, it still turned out to be the best. Fantabulous, with the best host/ess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beste waarde vir geld. Mooiste uitsig. Ek en my man het die verblyf by SonnenMeer baie geniet. Die uitsig vanuit die woonstel is asemrowend mooi. Ons gaan beslis weer bespreek. Roes restaurant word ook aanbeveel. Alles was net perfek, ons het so lekker uitgerus. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

A spectacular view. The view is spectacular! The place overlooks a beach like no other - sand dunes right on the beach and the beach seems to go on forever in each direction. The two bedrooms both have en-suites and have great views of the beach and ocean. The place is spotless and very well equipped. We stayed 4 days but would have liked to stay longer. The hosts were great - friendly, helpful and informative. They provided rusks, milk, etc. and a bottle of wine. We felt very much at home - except the view is so much better! Definitely a place to return to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Excellent! No more words needed. Wonderful hosts. Exceptional service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Wat 'n fantastiese plek! Dit is een van die beste plekke waar ons nog ooit 'n Paasnaweek spandeer het. Erik en Karlien was die perfekte en vriendelikste hosts. Die ligging en uitsig oor die see is net ongelooflik. Die eenheid is baie netjies, skoon en modern met alles wat mens benodig. Die gedreun van die see laat mens onmiddelik ontspan. Selfs al het die weer nie heeltyd saamgespeel nie, het ons nooit beknop gevoel nie. Daar is oorgenoeg spasie vir 4 mense. Ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
SonnenMeer
Hi Anton. Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly julle het lekker gebly. Dit is altyd vir ons n groot voorreg om ons plek met oulike gaste soos julle te deel - mense wat die vrede en skoonheid van ons spesiale dorpie hier langs die see saam met ons geniet en waardeer. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang !

Ernest K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

'n Ongelooflik lekker naweekwegbreek by 'n plek met 'n asemrowende uitsig oor die see. Die was 'n ongelooflike lekker naweek by 'n blyplek wat elke foto en verwysing by verre oortref het. Ons sal verseker weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
SonnenMeer
Baie dankie, Ernest vir die mooi resensie. Ons is bly julle het SonnenMeer geniet. Ons is altyd bevoorreg om sulke oulike en agtermekaar gaste soos julle te kan akkommodeer en sien uit na julle volgende kuier hier in ons mooi en rustige dorpie langs die see.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 161 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4231229551ec42911fc488d7f2303ee2118e8c884b05a8e2f3af7685fbc8d291ba011ca504eaebf08e1b14a6dcc92d0d8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 161 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.751857501259 26.53495827382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang