Successfully reported

Sonop in Marloth

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Emmerentia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Kuier by Sonop was 'n fees! Die akkommodasie was puik! Die huisie is ten volle toegerus en alles wat jy moontlik kan nodig kry, is daar! Stylvol en gerieflik! Ook voorsiening gemaak dat baie diere ons kon besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janeske T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Puik. Ek sal die akkommodasie regtig aanbeveel. Alles van die plek was puik, reg deur tot by die kommunikasie met die eienaar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

'n Onvergeetlike ervaring wat ons beslis weer sal wil beleef! Ons het die aand vreeslik geniet en sou graag langer wou bly! Die huis was pragtig, netjies en goed toegerus. Die omgewing is rustig en vol natuurlewe; dit was so spesiaal om die diere te sien wat kom hallo sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beste in Marloth. Wat 'n great plek om te bly in Marloth. Naby die hoofpad, maar ook so geleë dat jy nie die verkeer op die pad hoor nie. 'n Mooi waterpunt vir diere by die huis, waar ons kom groet is deur vlakvarke, koedoes, steenbokkies, bosbok, rooibokke en tot 'n blouwildebees. Kamers en badkamers is lekker groot. Sal vir seker weer gebruik maak van Sonop. Beste plek in Marloth waar ons al gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Sonop in Marloth
Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Eg F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Rustig, baie lekker! Baie lekker gerieflike verblyf, baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Sonop in Marloth
Baie dankie vir die mooi resensie, hoop om u gou weer te sien.

Raynier V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Fantasties - Heerlike skoon huis - baie diere gesien! Kobus het my heeltyd op datum gehou en baie waardevolle inligting voorsien. Die huis is fantasties, pluspunt vir elke kamer wat sy eie badkamer het. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Ongelooflik baie diere gekry by Sonop. Sal beslis weer bespreek en aanbeveel. Dankie vir 'n mooi, netjiese en gerieflike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roenel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik gekuier. Pragtige plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mynhard S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Puik wooneenheid wat waarde vir geld bied. Sonop is 'n baie gerieflike blyplek met ruimte. Ons was 5 volwassenes en het regtig meer as genoeg spasie gehad. Bedags was ons sewe volwassenes en het heerlik op die stoep gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Sonop in Marloth
Baie dankie vir die mooi terugvoer, hoop ons sien julle binnekort.

Tiffany B
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Amazing little spot in Marloth! Will definitely be back! Very enjoyable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Wonderful, will definitely book it again. We had all the animals right by the house seeing that it is a big stand that we stayed on. The pool and braai/entertainment area was great; everything we needed was there except a wooden spoon and a proper ice bucket. The house was kept clean, and the back-up water and pressure pump worked nicely. The owner informed us properly beforehand of everything we needed to know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4319 Soenie Street, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe47efb869bedb4c5ec5cdf01b524ca6962a9cb87ec31a054d3e1bf0c3a8280fe47dd6d0d629b27c8c043a92b5f3fa5defa25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 4319 Soenie Street Marlothpark 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.346583227771 31.804975028311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang