Successfully reported
+12

Sonskyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Sonskyn Street, Pniel, Stellenbosch, 7681, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sonskyn is 'n knus selfsorg-meenthuis in die hartjie van Pniel, in die Kaapse Wynlande. Pniel is 'n bekoorlike dorpie wat 'n rustige wegbreek bied, omring deur asemrowende berguitsigte en welige wingerde.

Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan buite op die stoep ontspan, wat sitplek, 'n ingeboude braai en 'n plonspoel met asemrowende berguitsigte het. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en die verblyf dien as 'n ideale basis om Stellenbosch, Franschhoek en Paarl te verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

VA Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 33 Sonskyn Street, Pniel, Stellenbosch, 7681, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonskyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Sonskyn Street, Pniel, Stellenbosch, 7681, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03f3533081cc483da19227a42d42e9bc8557a071ea3d08be24bb5e99eed8f2d0df5ec11b5adc6f73ba6a0b6c3675d6b1c2fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 33 Sonskyn Street Pniel 7681 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8997712 18.9533325
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang