Successfully reported

Sontyger Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker oorgeslaap, en sal dit graag weer gebruik. Kan dit beslis aanbeveel. Heerlik oorgeslaap. Baie skoon en netjies. Alhoewel die budget-kamer nie 'n en-suite het nie, was die badkamer net oorkant in die gang, en net vir ons private gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniella D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Quiet and peaceful. Very friendly staff. Breakfast is amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Awesome! Altyd fantasties! Beste verblyf in die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie. Altyd lekker as julle hier oorbly.

Jenny S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Chrisna and Pieter were very helpful. Enjoyed our stay. Chrisna and Pieter were very helpful. Lovely hosts. Ticked all our boxes for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Thank you for your kind words, always welcome.

Isak L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie gerieflik. Het alles wat jy nodig het. Sal definitief weer kom. Baie lekker gebly. Almal was baie vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie. Altyd welkom.

Janean K
1 nag
5.0
Feb 2025

Vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt. Die gasvrou het ons laat voel. Ja. Sonder twyfel uit die boonste rakke. 'n Warm verwelkoming. Al die dienste wat beskikbaar is, asook ontbyt tyd, verduidelik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie. Altyd welkom.

Michelle S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Home away from home. Dit was stil en rustig en die diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie, waardeer.

Sunet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic host. We were very happy with our stay. Additional arrangements and assistance were offered/accommodated by the host and we really appreciate it. Will definitely try to stay here again. Breakfast was delicious. Thank you very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Thank you for your kind words. It was a pleasure to accommodate you.

Anonieme gas
1 nag
4.4
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Aldean Lanice L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Peaceful and quiet. It was basically just a place to sleep at as we were out the whole day. We would rather recommend the big family house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Begonia Way, Ridgeworth, Bellville, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxNTcyODc5LTU2YjYtNDM3Ni04OGE0LTM2NTY0NDRkZmNjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 2 Begonia Way Ridgeworth 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.875486075338 18.638203248479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang