Successfully reported

Sonvanger

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacqueline D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantastic accommodation and welcoming hosts. Lea was brilliant in communicating all the details needed for our arrival and was there to welcome us. The place is brilliant and far larger than what the pictures show. The kitchen was well equipped and a pleasure to cook in. Just a pity we only stayed one night. Will definitely book here again when we stay in Parys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea Maria
Sonvanger
You are most welcome to come stay again, and it was a pleasure to have your family there. Lea

Zanie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie, baie lekker gebly en ons was so mooi ontvang. Dankie. Baie lekker gebly en so mooi ontvang! Met ontvang het die eienaar vir ons muffins saam gegee. Sal dit aanbeveel vir enige een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmari W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was 'n uitstekende kuier gewees. Ons het heerlik gebly en was wonderlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea Maria
Sonvanger
Dankie vir julle ook. Julle is baie aangename gaste gewees! Hoop om weer te sien. Lea

Kotie V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Luilekker in Parys. Eienaar baie behulpsaam en gasvry. Eenheid is netjies, ruim genoeg. Ekstra sitplek op stoep en braai area. Veilig. Ons het lekker gebly. Kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lea Maria
Sonvanger
Dankie vir julle mooi terugvoer. Dit is lekker om vir mense soos julle die beste te bied.

Corne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Uitstekende verblyf. Dit is die tweede keer dat ons hier oornag. Ons het in kamer 1 gebly, dit is vir seker groot genoeg vir 4 volwassenes. Die eenheid is groot, netjies, skoon en ruim, en dit het ook sonkrag. Daar is 'n groot kombuis met alles wat jy nodig het, en 'n gerieflike sitkamer. Die gasvrou is baie vriendelik. Ons sal verseker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea Maria
Sonvanger
Dankie vir jul goeie terugvoering. Dit is lekker om vir mense soos julle die beste te bied.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lea Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Steytler Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d8ab943e7ac40dc6be44c377e5c60817145f85f7a094091d02852e488b17f70533673717fb8cc6cff55ff3c2cc022276601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 25 Steytler Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.9049015 27.4465767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang