Sophia's Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Bizweni Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sophia's Cottage is 'n selfsorgkothuis ideaal geleë in Somerset-Wes. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea is gemeubileer met 'n eetkamertafel geskik vir 4 gaste. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike bank wat omskep kan word om slaapplek vir 'n kind te bied, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n patio-area met 'n eetarea vir 4 gaste onder 'n sambreel en 2 leunstoele. Gaste kan ook die tuin geniet. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Somerset-Wes byderhand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 92 Bizweni Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sophia's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Bizweni Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang