Successfully reported
+19

Rusklippie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Van Dyk Street, Kleinbaai, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R11 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rusklippie is 'n selfsorghuis in die dorpie Kleinbaai. Hierdie vakansiehuis bied lieflike see-uitsigte van die tuin af en dit is ideaal net 4 km vanaf Gansbaai geleë wat verskeie restaurante, winkels en toeriste-aktiwiteite soos haaihokduik bied.

Hierdie huis het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dagbed vir 'n kind. Die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die huis het 'n kombuis wat toegerus is om etes voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser. Die aangrensende oopplan-leefarea lei na 'n beskutte braaistoep.

Die stoep lei na die agterplaas en tuine wat met 'n vuurput, tafel met stoele, en see-uitsigte spog.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 44 Van Dyk Street, Kleinbaai, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 11 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 11 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Van Dyk Street, Kleinbaai, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf575d721f44008631091a98ebb840e60d40d56fa70e5c7efcda592c845d9845c07e4f3fd6eac13674350aa548cda5a583f17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 900 per nag (plek vir 6) 44 Van Dyk Street Kleinbaai 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.613534072952 19.359293985847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang