Sorelle's Vista
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Piesang Valley Road, Castleton Unit 16 A, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sorelle’s Vista is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die Tuinroete kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat wat slegs vir kinders geskik is. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stromingsdienste. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ingeslote patio met 'n eetkamertafel geniet wat oopmaak na 'n oop patio met 'n braai. Die kompleks spog met gemeenskaplike swembaddens, tennisbane, putt-putt, 'n speletjieskamer en 'n speelarea vir kinders. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Central Beach ongeveer 3.5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Mat Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 1 Piesang Valley Road, Castleton Unit 16 A, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Sorelle's Vista het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Piesang Valley Road, Castleton Unit 16 A, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang