Sorgente 305
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 850R1 234 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sorgente 305 is 'n wonderlike moderne en helder selfsorgwoonstel, ideaal geleë in die veilige Sorgente-kompleks wat oor die gewilde Umdloti Getypoel uitkyk. Die kompleks is sentraal geleë naby verskeie winkels en geriewe en het 2 restaurante op die grondvloer.
Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers asook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en het skuifdeure wat na 'n balkon met lieflike see-uitsigte oopmaak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die groot sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en maak oop op die balkon met buitemeubels, ingeboude braaigeriewe en lieflike see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 32 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sorgente 305 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang