Successfully reported
+15

Sossus Oasis Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesriem Farm, Sossusvlei, Hardap
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sossus Oasis Campsite is geleë by die ingangshek na Sesriem en Sossusvlei, 'n gebied wat bekend is vir die toringrooi sandduine van die Namibwoestyn en die merkwaardige dieptes van die Sesriem Canyon.

Die eiendom bestaan uit 12 kampeerplekke met individuele skadu, elk met sy eie toilet- en stortgeriewe; kombuis met opwasbak, asook braaigeriewe en elektrisiteitspunte. Die Sossus Oasis-kampterrein het 'n sprankelende swembad en 'n ten volle toegeruste winkel en internetkafee. Die Sossus Oasis Service Station Shop bied versnaperinge, drankies, ys, kruideniersware, hout, toiletware, curios, klere asook brandstof en 'n bandwerkswinkeldiens.

Die naaste restaurant is by die aangrensende Sossusvlei Lodge geleë. Opwindende woestynaktiwiteite soos begeleide uitstappies na Sossusvlei, skemerkelkieritte en manjifieke skilderagtige vlugte oor die duine en kus. Dit kan by die Sossusvlei Lodge Avontuursentrum bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marie S
5.0
Wonderlik kamp lewe. Baie lekker gekamp. Omtrent die naglewe geniet met die jakkalse getjank. Te kostelik nadat hulle ons vullisdrom in die nag omgesp...
Sien meer
Jul 2025
Lucia S
Gesin met klein kinders
5.0
Memorable! The pool is an oasis in the middle of the desert! The staff are extremely helpful and friendly. Our friends battled to get t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lianda P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was pragtig, baie warm en 'n ervaring wat ons altyd gaan onthou. Ja, die fasiliteite is geskik vir kamp, alles en meer as wat nodig is. 'n Hittego...
Sien meer
Des 2024
Gert P
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik. Baie geniet. Goeie diens ontvang na kragprobleem. Toegangspaaie na Sesriem baie sleg. Namib Padafdeling sal moet aandag gee aan hul paaie...
Sien meer
Aug 2024
Stephen W
4.8
Netjiese en veilige kampplek. Badkamertariewe en watertoevoer is goed. Die verhewe plaveisel was 'n wenner, het die werksplek en eetplek netjies gehou...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 136

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sesriem Farm, Sossusvlei, Hardap
  • Gaste dink Sossus Oasis Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesriem Farm, Sossusvlei, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA626bb9ecd601189972c84d3099e7bf99999686a9a27fc9bb8045a1ff47e522405ff00e8217338b0a9610cd57a56922f47c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Sesriem Farm Sossusvlei Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.491051283589 15.803190192806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang