Soul Searcher
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 070 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Soul Searcher is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Paternoster, net sowat 250 m van die strand af. Die nabyheid aan die see maak dit 'n ideale plek vir 'n ontspannende kuswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is onderskeidelik gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot die sitkamer met gemaklike sitplek. Die sitkamer maak oop na die oordekte braaikamer met sitplek en 'n ingeboude braai. 'n TV met DStv is beskikbaar, en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste kry veilige parkering op die perseel, en die eiendom is beveilig met 'n alarmstelsel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1903
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 15 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Soul Searcher het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang