Successfully reported

Soul Season Unit 22

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Esmari W
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2025

Bietjie beknop vir 5 volwassenes. Oulike plekkie, maar meer kompak en beknop as wat die foto's voorgestel het. Die gebou kan baie raserig wees. Twee slaapkamers se vensters kyk uit op 'n baie besige gang regoor die hysbak. Daar is motion sensor ligte wat heelnag aan en af skakel en geweldig steurend is in die kamers. Die eienaars kan regtig in blockout gordyne of blindings belê. Ons moes komberse hang om die aan en af ligte te blokkeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perfectstay Geverifieer

Eiendomme 94

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludwig Koch Street, Sand & Sea Apartments, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79abb2b806e2d9d58779696efa8ce58fa9295e6380992b3278c88289d5c194a4917013957c23440d82cfe071acb01f536877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 1 5 1 4 Ludwig Koch Street Sand & Sea Apartments Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.673204011635 14.525218605995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang