Sound of Silence Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurbooms River Lodge, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 654 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sound of Silence is 'n selfsorgwoonstel met 'n rivier-uitsig in Keurbooms River Lodge. Hierdie ruim eenheid bied moderne gerief, 'n rustige omgewing en toegang tot 'n reeks gedeelde geriewe op die perseel, insluitend 'n swembad, tuine, 'n speelgrond en 'n tennisbaan.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens bevat. Al 3 en suite-badkamers is toegerus met 'n instapstort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware in. 'n Ontbyttoonbank bied ekstra gerief. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot jou persoonlike Netflix-rekening. 'n Skuifdeur maak oop na 'n patio met buite-eetkamermeubels en 'n Weber-braai, wat uitsigte oor die rivier en tuin bied.
Bykomende geriewe sluit in gratis onbeperkte WiFi, 'n sluitkassie vir self-inboek, en voorraad benodigdhede soos tee, koffie, waspoeier, en lyf- en handwas.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele, 'n piekniek- en sonsondergangdek langs die rivier, en uitgestrekte tuine. 'n Steiger is beskikbaar vir gaste wat 'n boot bring, en 'n gemeenskaplike tennisbaan is ook op die perseel (gaste moet hul eie rakette en balle saambring). Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Kecia Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Keurbooms River Lodge, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Sound of Silence Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurbooms River Lodge, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang