Successfully reported

Sounds in Silence - Misty Forest Garden

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Magaretha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Idilliese ruimte waar ons gou tuis gevoel het, kalmte en vrede het ons omvou. Sound in Silence is geleë op 'n koppie en omring deur asemrowende natuur. Die kamer en ander fasiliteite is pragtig, gerieflik en goed toegerus. Die gasheer is baie vriendelik en het ons gou laat tuis voel. Hy het ook baie interessante historiese inligting gedeel wat ek en my man baie geniet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

A place to remember. Wonderful setting with breathtaking views, comfortable accommodation and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CJ
Sounds in Silence - Misty Forest Garden
Thank you so much for your stay. It was a pleasure hosting you.

Steph V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

A truly memorable experience with stunning views and warm hospitality. Beautiful place with very friendly service. The view is absolutely breathtaking, the perfect backdrop for a relaxing and memorable experience. Every detail, from the warm hospitality to the peaceful atmosphere, made it truly special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CJ
Sounds in Silence - Misty Forest Garden
It was such a pleasure to host Steph. We had fun with good laughter. Hope to see you soon. Regards CJ

Marizelle B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlike verblyf met gemaklike kamers en uitstekende, vriendelike diens. Ons het heerlik gebly. Die plek was netjies, gemaklik en perfek om te ontspan. Wat die ervaring nog beter gemaak het, was die vriendelike diens – almal was opreg gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Ons beveel dit beslis aan en sal weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CJ
Sounds in Silence - Misty Forest Garden
Pragtige gesin met goeie waardes. Ons het hul teenwoordigheid geniet.

Charles R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Very pretty place, beautiful views. Would have loved to stay longer. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CJ
Sounds in Silence - Misty Forest Garden
Dankie, was aangenaam om jul te huisves.

Hantie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Warm, welcoming, relaxing, restorative. We loved our stay at The Garden Inn. The hosts are such warm and friendly people, welcoming you into their space. They are very accommodating and just lovely people. We travelled with our pets (2 Biewer Yorkies) and they loved the place almost more than we did. Would highly recommend the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CJ
Sounds in Silence - Misty Forest Garden
Baie dankie, dit was heerlik om jul te huisves.

Maritha T
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Beautiful, serene, very pleasant. CJ was a very friendly host. We had quite a few discussions with him and he was very knowledgeable about the area. This is a very interesting area, and I suspect if we spent more time there we would have come home with a wealth of new knowledge. I just wish we had more time to explore! Very pleasant, beautiful and welcoming. We will most definitely visit Sounds in Silence again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CJ
Sounds in Silence - Misty Forest Garden
It was an absolute pleasure to host this family. Very kind and friendly. Hope to see you again.

Theo C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie netjiese bestemming, baie vriendelike en behulpsame gashere. Baie lekker gebly, perfekte ligging vir my behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CJ
Sounds in Silence - Misty Forest Garden
Baie dankie vir jou tuiste en inboek by ons.

El-marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige uitsig. Uitstekende gasvryheid. Ja, heerlike naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CJ
Sounds in Silence - Misty Forest Garden
Baie aangename gesin asook om hul te huisves.

Hanli S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Sal beslis weer daar inboek! Baie lekker gebly en baie vriendelike gashere. Pragtige uitsig en rustige omgewing, baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CJ
Sounds in Silence - Misty Forest Garden
Dit was aangenaam om Hanli te huisves. Baie goeie geselsies gehad.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

CJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R850
R 850 R 638
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 638
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post Road, Poynton, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6292e730118428eed67eb58378f27da8aea9cfc4441599db0798787b269dbe026b4b524bca6b6c417b23e6a89c15e52df0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Curry's Post Road Poynton 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.377155688932 30.07865434352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang